Parys.....nog altyd 'n nostalgie vir my ingehou, na 10 jaar is ek terug en koop ek vir my 'n meenthuisie naby die rivier en En Style...so kan ek gaan stap met my Bosties of oor die straat loop vir 'n koppie koffie en die beste inspirasie wat ek of enige iemand voor kan vra

Die plekkie is donker en vol "pine kaste, sommer so op die toonbank...maak ek 'n plan en paar weke later die resultaat, alles wit en lig en LEKKER

Sien ander hoekies/vertrekke