"Jesus het my as 'n instrument gebruik om vriende en familie se lewens te verander deur vir hulle lief te wees soos wat Hy wil hê ons moet liefhê. God het 'n plan met jou lewe. Hy't 'n passie vir jou. As jy besluit om vir God te lewe, doen Hy meer vir jou as wat jy ooit kan verwag." - Pierre Spies, Springbok-rugbyspeler

Sy DVD Nuwe passie is nou beskikbaar. Hierop vertel hy sy storie van hartseer, teenspoed en teleurstelling. Bestel by www.pierrespies.co.za.