Ons almal ken die storie van die 3-jarige Pippie Kruger. Fondsinsamelings vir Pippie vind almal plaas in die noorde van ons land, maar daar is baie van ons in die suide van ons land wat ook graag wil help om geld in te samel. En dit is die geleentheid. Dit vind plaas by Bon Amis net buite Durbanville en is in die vorm van 'n ontbyt met gaskunstenaars. Kaartjiepryse sal binnekort bekend gemaak word. Baie dankie