Hierdie winkel is groter as die een in Langstraat. Plaaslike ontwerpers soos Missibaba, Michelle Ludek, I love Leroy en Take Care stal hier uit. Kontak 021 683 5065