Vandag is sy ’n stylkonsultant en droom-afrigter (sy help mense om hul eie drome te visualiseer en waar te maak). Lisa (21), ’n grimeerkunstenaar en fotograaf, werk saam met haar ma op Stellenbosch.