Dié juweliersware word plaaslik vervaardig en weerspieël Afrika se kleure en teksture. Helder tosseloorbelle van nylonkoord en halfedelsteen (R225) van Joya.

Besoek www.joya.co.za of skakel 021 671 8934.