Die vorm van die raam is bekend, maar die kleure en patrone is iets heel nuuts. Van tartan tot diamante´-motiewe tot sagte pienk.(Die bril op die foto kos R2 990.)

Bel Safilo Suid-Afrika by 086 172 3456 vir meer inligting.