“AFRIKAVROU” tree op in hierdie skreeusnaakse, stoute en deerniswekkende KOMBUIS-KABARET. 'n Melancholiese middeljarige vrou in 'n stadskombuis se POT op die stoof PRIKKEL haar geheue en neem haar op 'n toltrein - reis van selfontdekking en ongelooflike transformasie... " 'n Asemrowende Afrika Moulin Rouge! ", " Prikkel Pot bied vars insigte op die oer - oue konsepte van lief, leed, lewe en vrouwees in Afrika." “... this is possibly the future Afrikaans classic similar to “Eat Pray Love”. “ Defending the Caveman... OP STEROIDS!!!" Geskryf en opgevoer deur Marié Beytell, Regie deur Lochner De Kock, Musiek deur Jahn Beukes en Riku Lätti van Radio Lava.