Die drie spelers van ?7de Laan kom baie goed oor die weg. Hulle is ontspanne en terg, spot en lag terwyl hul grimering en hare afgerond word vir die dag ?se fotosessie, vertel ons fotograaf, Phyllis Green.

Corné se hare word gedoen.Karen stileer selfs Werner se hareAmalia se maskara word aangewend

"Die voorblad werk omdat hierdie 3 besonder goed oor die weg kom, en dit wys!" - Fanie Cronjé

Die klere vir die fotosessie word met groot sorg uitgesoek. Fanie Cronjé ?bring dae in die winkels deur om seker te maak ?elke uitrusting werk op kamera en sal goed lyk in ?’n groepfoto.

Klere word met groot sorg uitgesoek

Alles vir ’n goeie foto! Haarstileerder Karen van Wyngaard sit met ’n waaier wind in hul hare, terwyl Michel Ingoglia vir oulaas ’n ?lip verf.

Michel Ingoglia sorg dat Corné se lippe perfek lyk

Werner en ?Corné neem ?’n blaaskans.

Werner en Corné neem 'n blaaskans

Serena geplooide rok (R799) van Slick (links) en grys Grace-rok (R600) van
MarethColleen. Albei te koop by SARIE se aanlyn-winkel op sarie.com

Die drietjies op die foto wat amper die voorblad gehaal het.