Hy neem jou van Jerusalem tot die antieke stad Petra met sy gedigte, sy denke en geloofsinsigte. “Ons reis om prentjies vir die siel te kry.Omopdie paaie te loop waar ewige woorde gebore is. Sodat ons kan terugkom en nooit sal vergeet nie,” nooi Koos.

Bespreek by: Yolandi by 082 325 3053 of stuur ’n e-pos na yolandi@groupstoisrael.co.za. Die volledige toerplan is by www.groupstoisrael.blogspot.com