Dié reeks fokus op basiese items in die nuutste seisoen se modekleure. Vir somer 2011 kraai pastel- en neutrale kleure koning en het items plooi-, val-, kant- en hekel-detail. Die reeks se filosofie is: " Ons verskaf die basiese, jy skep die voorkoms." Beskikbaar by Stuttafords en uitsoek-boetieks landwyd. Vir meer inligting, skakel 021 674 6091 of besoek www.metalicus.com