Nicole, die ontwerper van die Beslis-reeks, kry haar inspirasie uit die natuur, teksture en kleure. Die ringe word gemaak van silwer, goud en halfedelstene. Spesiale aandag aan detail maak beslis van hulle 'n gespreksonderwerp.

Vanaf R710. Skakel 083 735 4446 of besoek www.beslis.co.za