Die Suid-Afrikaanse atlete wat by vanjaar se Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gaan deelneem, is vandag aangekondig, berig News24.

Dis ’n voorlopige lys, wat beteken dat nóg atlete kan kwalifiseer om hul Olimpiese drome te bewaarheid. Die finale lys word op 14 Julie aangekondig.

Meer as 10 500 atlete die wêreld oor gaan by vanjaar se Olimpiese Spele, wat van 5 - 21 Augustus plaasvind, deelneem.

Die SA atlete in die voorlopige lys is:

Atletiek

Mans

Lusapho April

Sibusiso Nzima

Lungile Gongqa

Vroue

Irvette van Zyl

Christina Kalmer

Diana Lebo Phalula

Fietsry

Mans: padwedren

Daryl Impey

Louis Meintjes

Kanovaart

Vroue

Bridgitte Hartley

Gimnastiek

Mans

Ryan Patterson

Seiljag

Stefano Marcia Asenathi Jim Roger Hudson

Swem

Mans

Chad le Clos

Cameron van der Burgh

Sebastien Rousseau

Michael Meyer

Christopher Reid

Matthew Meyer

Myles Brown

Bradley Tandy

Douglas Erasmus

Jarred Crous

Duik

Vroue

Julia Vincent

Baie geluk!

Bron: News24