Kom besoek Robertson-Oos Gemeente se feesmark in die pragtige vallei, Robertson en geniet tuisgemaakte etes. Ideale uitstappie vir vriende. Kersinkopies betyds klaar hierdie jaar! Besoek ons op facebook.