Om verdere luister te verleen aan hierdie konsert is twee gaskunstenaars genooi om deel hiervan te wees, die parmantige Stellenbosch pianis Rika Vermeulen en nuweling Lee Scott. Hy pluk die hartsnare met liedere van Adele en Bob Seger.