Voel soos ’n rock-ster met Superga se klassieke laaggesnyde (low-top) en hooggesnyde (high-top) tekkies (R1 000), nou versier met klinknaels. Kontak 011 608 0023.