Hierdie rokke is geïnspireer deur die verlede en het 'n glansryke voorkoms. Voel vroulik in skakerings van grys met skerp spatsels pers.

Skakel 021 465 7511 vir meer inligting of besoek www.hiphopfashion.co.za