"Ek wil met 'n Suid-Afrikaner trou. Ek het al baie vroue van ander lande deur internasionale swemkompetisies leer ken. Daar's nie 'n land wat kan kers vashou by SA meisies nie. Ons het 'n ongelooflike kwota mooi, intelligente vroue met goeie waardes." - Roland Schoeman, SA swemmer