Teresa Joubert en Stephen van Eeden se pragreeks trourokke kan beskryf word as 'n kombinasie van Nederlandse konstruksie en Franse flair. Die twee werk reeds sedert 2009 saam onder die naam Gelieft-Bruid & Prêt-a-Porter en het ateljees in Stellenbosch en House of Fashion in Johannesburg. Gaan loer gerus by Gelieft in as daar trouplanne op die horison is ... Skakel 021 889 9564 of besoek www.gelieft.co.za