Perfek om jou selfvertroue te gee op ‘n grys, koue winterdag. Belê in rooi! Kyk uit vir ‘n rooi jas, maar as dit te sterk is vir jou, is rooi juweliersware ook ‘n goeie keuse. Vir nog rooi items. Silwerring met kornalynsteen (R2 300), Anpa Vir meer inligting: 021 788 9622 of www.anpa.co.za