Saartjie wys watter bekendes het almal rooi by die MTV-musiekvideo-toekennings en by die Emmy-toekennings gedra.

SAARTJIE love Ja-nee, die rooi tapyt was gevul met rooi. Duidelik het bekendes nie omgegee om dieselfde kleur as die mat te wees nie. Van sensasionele kant tot sexy satyn soos Rita Ora en selfs saam met pienk soos Chloë Moretz in Louis Vuitton & Kaley Cuoco.

Nog sterre in rooi

Kikker jou klerekas op met dié rooi items