Sy het ons nou vasgevang in haar romantiese en innoverende manier van ontwerp en het pas ’n nuwe sonbrilreeks uitgebring.

Dié sonbrille is die ene vintage inspirasie met patroon en detail. Die juweelmotiewe is oorgedra van Vera Wang se modereeks af. Bekende mense soos Reese Witherspoon en Oprah is al met ’n bril deur dié ontwerper gesien. 

Om jou Vera Wang-bril in die hande te kry en vir nog inligting, bel SDM by 011 334 7020.