"Hy het on the edge geleef en ek het dit so aanvaar. Passies moet gerespekteer word. As ek hom sou gekeer het, sou ek met 'n ongelukkige man gesit het." - Amore Bekker, RSG-omroeper wat Desember in 'n kunsvliegongeluk gesterf het.

Sy vertel haar storie in die Mei-uitgawe van SARIE, vanaf Maandag 12 April te koop.