OUD-STEYNERS RUGBY-REüNIE: Kontak jou oud kaptein Ons wil graag soveel oud eerstespan-spelers as moontlik teenwoordig hê Vrydag 15 Maart 2013 18:30 vir 19:00 Hoërskool Pres Steyn Skoolsaal Piet Odendaalweg BAIN’S VLEI R100,00 per persoon ETE: Spitbraai DRAG: Informeel/rugbytrui KONTAK: 051-445 23 64