"Het nou maar begin sonbed, want moet eersdaags in aandrokke by Skouspel optree en 'n bruin lyf lyk nou maar eenmaal beter." - Margit Meyer-Rödenbeck (Dowwe Dolla). Sy's te sien by vanjaar se Huisgenoot Skouspel.

Lees Margit se miniblog hier