Dit is dag twee van SA Modeweek en Saartjie is weer eens in die voorste ry.

SAARTJIE hastag

Baie van die ontwerpers het wit in hul Lente/Somer 2015-reekse gehad. Natuurlik is elkeen se "take on it" verskillend.

Urban Zulu Urban Zulu by SAFW Foto verskaf: Simon Deiner/SDR Photo

Die beste show van die aand was definitief Ilan. Ontwerper Stephan Martin se ongelooflike talent en kreawiteit is duidelik sigbaar in sy ontwerpe. Van kop tot toon was elke uitrusting ook perfek gestileer. Die reeks is vroulik en sy oog vir detail slaan jou asem weg. Stephan is 'n ontwerper om dop te hou.

Kyk hier na die volle Ilan-reeks vir Lente Somer 2015: