SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. SAARTJIE styl Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! _K6E9432d   Bemarkings-assistent Carmen Botma dra: Baadjie: Foschini | Rok: Cotton On | Hemp: Mr Price/MRP.com | Stewels: ZOOM |  Handsak: Vintage

Kry só Carmen se voorkoms