SAARTJIE styl Luzanne Saartjie-styl Foto: Facebook/spree.co.za Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Senior Mode assistent Luzanne van der Watt dra:T-hemp : Mr Price , mrp.com | Maksiromp : Spree | Baadjie : Topshop | Jas : Mango | Skoene : Zoom | Oorbelle : Mango | Handsak : Topshop