SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria

Moderedakteur Amaria Carstens dra:Trui : Poetry | Romp : Mr Price / mrp.com | Jas : Vintage | Oorbelle : Accessorize | Skoene : Woolworths | Strik :Sonia Rykiel vir H&M | Handsak : Forever New