SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Saartjie straatstyl

Mode-intern Magdel Muller dra: Top : Forever 21 | Maksi romp : Foschini | Halsnoere : Mr Price / MRP.com | Skoene : Woolworths | Sonbrille : Gucci | Handsak : Beatnix