SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl. Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Amaria Carstens Saartjie-styl

Moderedakteur Amaria Carstens dra: Top : Forever 21 | Kimono : Forever 21 | Jean : Woolworths | Oorbelle : Forever 21 | Skoene : Diesel | Sonbrille :Prada | Handsak : Zara

 Kry so Amaria se voorkoms: