SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Straatstyl,Magdel, 3/11/2014

Mode-assistent  Magdel Muller dra: Rok : Woolworths | Baadjie : Cotton On | Halsnoer : Mr Price/mrp.com | Skoene : Skoe HQ | Sonbril : Vogue