SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Magdel - Straatstyl / 13/02/2015   Mode-assistent Magdel Muller  dra: Rok : Sleeping Beauty Traders | Sandale : LEGIT  |Sonbrille : Vogue

Kry só Magdel se voorkoms