SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! Saartjie -styl / 20/02/2015 Magdel Muller dra: Top : Woolworths |Broek : FOREVER 21  |Halsnoer : FOREVER 21 | Armband :n Isabelina | Bril : Vogue | Skoene : Rage | Palmsak : Accessorize

Kry só Magdel se voorkoms