SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders! Amaria straat-styl / Saartjie? 12/5/2015 Moderedakteur Amaria Carstens dra: Kamisool : Pick 'n Pay Clothing | Romp :Hempsrok : Studio Collection van H&M| Swart skinny jeans: Edgars| Handak: Dune| Armbande : Accessorize & Pichulik | Belt: Vintage | Sonbril: Prada by Sunglass Hut | Hakke: Woolworths

Kry só Amaria se voorkoms