SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

SAARTJIE stylDis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Magdel / Straat-styl /21/07/2015

Mode-assistent  Magdel Muller  dra: Bloes  : Mr Price / MRP.com | Jas : Oorsee | Swart noupassende jean :ecko unltd by Edgars | Enkelstewels : Prato | Handsak :  Beatrix

Kry só Magdel se voorkoms