SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Sherlin/Saartjie-styl/21/07/2015

Sherlin Barends: Top: Woolworths | Denim: Pick-n-Pay | Stewels: Cotton On | Motorfietsbaadjie:  Truworths | Hansak: Geskenk

Kry só Sherlin se voorkoms