Hierdie samekomste waar Alleenlopers, rustig met mekaar kan sit in gesels is baie gewild. Nuwe vriende en vriendinne, van oral, deel belangstellings met mekaar. In die omgewing van Pretoria vind dit al plaas sederd 1999, op spesiale aanvraag. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Baie het al.