"Ek het op 60 ophou ouer word. Ek voel 40, dalk omdat ek my jonk gedra, gesond eet en oefen. Dit voel nie asof daar iets is wat ek nié meer kan doen nie. Ek ry met 'n kano in die see, doen elke oggend my aërobiese oefeninge en stap met my honde op die strand. Ek kan seker nou makliker 'n ligament verrek!" - Sandra Prinsloo, aktrise.

In jou nuutste SARIE, vanaf 8 Junie te koop

Hoor wat vyf ander bekende SA vroue te sê het oor die lekker van die jare in hul 10's tot hul 60's.