En natuurlik is who's who  in die vermaakbedryf genooi vir die aand. Steve, Izak Davel, Sean Else, Brümilda van Rensburg, Zetske van Pletzen (wie se kêrel Altus Theart 'n hoofrol het) en nog vele ander celebs was daar.

Ons het in die 2de ry van voor gesit, en dit was byna asof jy in die loopgraaf le. Stories moet vertel word, van watter hoek ookal, en Tree Aan doen presies dit.

Jy lag en huil ewe hard.

Ander bekendes wat in Tree Aan te sien is, is Willem Botha, Vaughan Gardiner, Johan Scholtz, Matt Stern en Nadia Beukes.

Kry hier 'n voorsmakie van wat op die verhoog gebeur:

Tree aan
Tree aan Tree aan
Tree aan Tree aan