10 Aartappel geregte

n Nederige groente, maar aartappels is spoggerig as bykos vir van n braai en n Sondag-middagete tot n laataand-peuselhappie en uithaler-voorgeregte

Warm Aartappelslaai

Kaaskrokette met mayonnaise

Aartappel-koek

Koue griekse aartappelsous

Gebraaide gnocchi met salie

Sampioen-kapokaartappels

Aartappel-fondant

Aartappelslaai met pesto, aspersie en eier

Aartappelsop met spek en preie

Gordan Ramsay-tjips