"Dit is nou twaalf jaar later. Ek het nie een van die dinge geword waaroor ek destyds gedroom het nie. Ek het nie een van my tienjaar-doelwitte bereik nie. Ek is 'n huisvrou met drie kleuters wat al my aandag verg. Wat het dan skeefgeloop? Niks. Dis liewer 'n kwessie van wat reggeloop het." - Trots getroud, Wellington.

Lees haar brief