"Ek is vies omdat hulle haar uit gestem het! sy bou vir hulle alleen n wind skerm en help haar span om n "challenge" te wen en daar stem hulle haar uit....seker groot kompetisie vir die klomp!!! GO GIRL!"
- Joewina Lange

"Ek was so verbaas oor wat 'n pragtige vrou Cindy is met baie breinkrag en vernuf. Sy het my as 'n vrou trots gemaak. Die vrouens is sterk in die kompetisie, die mans regte puppets!!! Go Cindy Go!!!"
- Louise Van der Sandt

"Cindy het die game goed gespeel, jammer Ashleigh is so jaloers. hoop sy is volgende uit!!" - Susilla Louw

Ek het nog altyd van Cindy gehou, en sy het nou net weer bewys wat se nice persoon sy is! Ja sy was definitief 'n groot bedreiging, te slim en sterk vir party van daai "losers"!
- Daleen Benade

Cindy Nell-Roberts gesels met sarie.com na sy uit Survivor SA gestem is