Daar is net iéts aan Afrikaans. ’n Hartsding. 

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wat noem ons dié seisoen se beste mode-items in Afrikaans? Kyk hier!

Wys hoe lyk jóú Afrikaanse mode op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!