SAVF maatskaplike dienste Pietermaritzburg hou in samewerking met Miglio Juwele 'n deftige tee om fondse te in om dienste in stand te hou . SAVF is 'n dinamiese nie winsgewende kinder en gesinsorg organisasie wat daarop gefokus is om dienste te lewer aan kinders ,gesinne , bejaades en gemeenskappe wat in nood verkeer . Die tee vind plaas op 15 September om 9:00 vm by die Imperial Hotel Pietermaritzburg. Op die dag loots Miglio hul nuwe reeks juwele - defnitief nie iets om te mis nie . Koste R120 pp Navra :033 -3421229 kontak persone : Renette/ Fransie