Die Schreiner Skrywersfees, reeds in sy derde suksesvolle jaar, sal hierdie jaar plaasvind vanaf 9-11 Augustus. Spesiale klem sal hierde jaar gele word op vroue, om in te val by nasionale Vrouedag op 9 Augustus. Bekende skrywers wat by die Fees sal wees is onder andere Etienne van Heerden, EKM Dio, Aubrey Jones, Clinton V du Plessis, en Elwyn Jenkins. Die "viering van vroue" tema sal uitgebeeld word deur Hillary Lewis - Soma, EKM Dido, Sigi Howes en Tony Jackman. Uitstappies, onder andere na die Bergkwagga Nasionale Park, is een van die hoogtepunte van die Fees. Om bespekings te maak vir die Shreiner: Karoo Skrywersfees, kontak gerus Lisa Ker by 048 881 1650 of op epos info@tuishuise.co.za