Bederf jouself in hierdie maand van die liefde en dra kant, sy en satyn teen jou lyf en voel sensueel en vroulik.

Bra's: R230 (vir 'n pak van 2) Peep @ TRUWORTHS

Deurtrekkers: R120 (vir 'n pak van 3) Peep @ TRUWORTHS