Dit is weer daardie tyd van die jaar! Tyd om jou gunsteling skoene om aan te trek – maak nie saak of hulle hak- of- insteekskoene is nie - en stap-vir stap ‘n stop te sit aan mishandeling by die sewende jaarlikse Jacaranda FM Sisters with Blisters in samewerking met 1st for Women Versekering.