Jy kan kies uit twee impala-schnitzels of twee beesvleismedaljonne of twee lamskenkels met al die bykosse afgerond met twee 250ml-glase Neethlingshof-wyn wat spesiaal vir die geregte gekies is – alles vir net R160. Hierdie spesiale aanbod geld tot 31 Julie – op Woensdag- en Vrydagaande, en by middagete van Maandag tot Saterdag. Skakel Reinhard of Michael by 021 883 8966 of rnanny@iafrica.com. Neethlingshof is op die Polkadraaipad (die M12) tussen Stellenbosch en Kuilsrivier.