Haar reeks handsakke vir die modehuis bestaan ook uit groter handsakke wat klassiek maar tog ook modern en funksioneel is. Dis beskikbaar in beige, sjokoladebruin en suede donkey en kan by 011 784 9854 bestel word.